Naledi se Tutors
sluit die jaar af met 'n
by
Ludwig’s Roses,
die Roosplaas noord van Pretoria ♡
27 November 2025
Naledi se Tutors het vandag die jaar op 'n hoë noot afgesluit op die roosplaas waar 'n tradisionele "English High Tea" op hulle gewag het.
Dit was 'n baie besige en lang jaar en vir een dag kon hulle net ontspan tussen die rose en begin regmaak vir die Kersvakansie wat voorlê.
♡ Baie dankie vir jul toewyding, omgee, die ekstra myl wat julle geloop het en die verskil wat julle in die mense om julle se lewens maak.
Dit gaan nie ongesiens verby nie. ♡
Mag julle en jul families 'n geseënde Kerfees hê, lekker rus, en mag julle 'n voorspoedige 2026 hê.
Liefde, Carin
Dankie vir die ondersteuning ♡